Your folders
Your folders

Export 15 ingredients for grocery delivery
Oondtemperatuur 200 °C 1 Meng die vleis met die koekmeel en geur rojaal met sout en peper. Verhit ’n bietjie olie op ’n slag in ’n vuurvaste kastrol en braai die vleis in sarsies tot oraloor goudbruin. Sodra al die vleis verbruin is, braai die uie in dieselfde pan tot glansend. Roer die knoffel, gemmer, rissie, borrie en masala deur die uie. Voeg ’n koppie water by en skraap enige geurige deeltjies op die bodem van die pan los. 2 Skep die vleis terug in die kastrol. Voeg die res van die water by, sit die deksel op en laat prut rustig vir 2 ure. Roer die aartappels by en laat vir nog ’n uur sonder die deksel prut totdat die aartappels sag is en die sous dik word. 3 Verwyder die pot van die hitte. Skep die vleis uit die sous en laat dit effens afkoel. Ontbeen die vleis en skep dit – saam met die jogurt en koljander – terug in die sous. Proe om seker te maak die sousie is na jou smaak, en geur met nog ’n bietjie sout en peper indien nodig. Jy kan natuurlik van die begin af beenlose vleis gebruik as jy hierdie takie wil vermy! Maar vleis wat aan die been gekook is, het altyd meer geur. 3 Voorverhit die oond tot 200 °C. Bedek die pastei met die deeg (gebruik orige stukke deeg as versiering) en verf die bokant met geklitste eier. Onthou om stoomgaatjies te prik! Bak vir 20 minute. Draai die hitte dan na 180 °C en bak vir nog 20 minute of tot goudbruin en gaar. Wenk Blokkies vars nektarien (sowat 1 cm), fyn rooiui en ’n bietjie gekapte vars koljander met ’n skeutjie rooiwynasyn, sout en varsgemaalde swartpeper is ’n heerlike salsa saam met die pastei.
Your folders

106 viewsnewideafood.com.au
Your folders
117 viewsnewidea.com.au
Your folders

492 viewsresepkoki.id
4.7
(874)
Your folders

560 viewsresepkoki.id
4.8
(858)
Your folders

196 viewsresepkoki.id
4.9
(689)
Your folders

204 viewsbango.co.id
40 minutes
Your folders

221 viewsresepkoki.id
4.8
(783)
Your folders

296 viewsresepkoki.id
5.0
(757)
Your folders

336 viewsresepkoki.id
5.0
(881)
Your folders

433 viewsresepkoki.id
4.7
(591)
Your folders

54 viewsnetwerk24.com
Your folders

744 viewsresepkoki.id
4.7
(559)
Your folders

176 viewsresepkoki.id
4.8
(620)
Your folders

475 viewssajianlezat.com
5.0
(241)
Your folders

246 viewsresepkoki.id
4.9
(780)
Your folders

418 viewskumparan.com
Your folders
328 viewstastynesia.com
5.0
(1)
Your folders

258 viewsfood.detik.com
45 minutes
Your folders

172 viewsfood.detik.com
15 minutes