Your folders
Your folders

Export 20 ingredients for grocery delivery
Step 1
Vulsel:
Step 2
Plaas beesvleisblokkies in mengbak met meel en bedek goed, skud oortollige meel af.
Step 3
Verhit helfte van olyfolie in ’n groot pot en braai vleisblokkies in drie sarsies totdat alle kante goudbruin is. Hou eenkant.
Step 4
Verhit ’n tweede pot oor hoë hitte, gooi res van olie en uie by en braai tot sag, sowat 2 minute.
Step 5
Voeg knoffel en wyn by.
Step 6
Voeg wortels, tiemie, roosmaryn, lourierblare, tamaties, worcestersous, aftreksel, peper en gebraaide vleisblokkies by.
Step 7
Geur met sout.
Step 8
Laat stadig stowe vir sowat 45-60 minute of tot vleis sag is.
Step 9
Verwyder stingels van kruie en lourierblare.
Step 10
Laat heeltemal afkoel in vrieskas – plaas vulsel in vlak bak om te help om vinniger af te koel. Maak intussen die kors:
Step 11
Verhit oond tot 200 °C.
Step 12
Sprinkel bietjie meel op werkvlak en rol een vel broskorsdeeg met koekroller tot sowat 4 mm dik uit.
Step 13
Spuit ’n 20 cm-losboomkoekpan goed met kleefwerende kossproei.
Step 14
Voer pan uit met uitgerolde deeg.
Step 15
Skep koue vleisvulsel in kors.
Step 16
Sprinkel weer bietjie meel op werkvlak en rol oorblywende vel deeg tot 4 mm dik uit.
Step 17
Sny ’n sirkel sowat 1 cm groter as jou pan uit die deeg en plaas deegsirkel op vulsel.
Step 18
Gebruik die deegrand wat oorhang en druk dit met jou vingerpunte vas aan die binneste kors.
Step 19
Verf bokant met eier.
Step 20
Bak vir 30-35 minute of tot goudbruin en gaar.
Step 21
Laat effens afkoel en verwyder ring.
Step 22
Sit warm voor.
Your folders

524 viewsresepkoki.id
4.7
(874)
Your folders

589 viewsresepkoki.id
4.8
(858)
Your folders

225 viewsresepkoki.id
4.9
(689)
Your folders

244 viewsbango.co.id
40 minutes
Your folders

244 viewsresepkoki.id
4.8
(783)
Your folders

318 viewsresepkoki.id
5.0
(757)
Your folders

360 viewsresepkoki.id
5.0
(881)
Your folders

465 viewsresepkoki.id
4.7
(591)
Your folders

83 viewsnetwerk24.com
40 minutes
Your folders

763 viewsresepkoki.id
4.7
(559)
Your folders

204 viewsresepkoki.id
4.8
(620)
Your folders

535 viewssajianlezat.com
5.0
(241)
Your folders

270 viewsresepkoki.id
4.9
(780)
Your folders

467 viewskumparan.com
Your folders
356 viewstastynesia.com
5.0
(1)
Your folders

285 viewsfood.detik.com
45 minutes
Your folders

193 viewsfood.detik.com
15 minutes
Your folders

250 viewslestariweb.com
4.8
(56)
Your folders
260 viewstastynesia.com
5.0
(1)