Try my new budgeting app Cheddar 🧀
Better than YNAB, Mint (RIP), or EveryDollar.

rice krispie treats

boesmanlandlangtafel.com
Your Recipes

Ingredients

Remove All · Remove Spices · Remove Staples

Export 5 ingredients for grocery delivery

Instructions

Helping creators monetize
Show ad-free recipes at the top of any site

Step 1

Gooi die malvalekkers en botter in 'n diep mikrogolfvaste bak (Volume 3.5L of meer) en mikrogolf dit by 100% krag vir ongeveer 1 minuut of totdat alle botter en malvalekkers gesmelt is

Step 2

Roer die mengsel goed

Step 3

Voeg die rysvlokkies by en meng als vinnig deur voordat malvalekkers te taai begin raak

Step 4

Skep die mengsel in 'n gesmeerde bak van ongeveer 30cm x 20cm x 5cm, maak gelyk en druk liggies vas

Step 5

Laat dit staan tot dit lekker styf is (Ongeveer 2 ure). Sny in blokkies en geniet!