Try my new budgeting app Cheddar 🧀
Better than YNAB, Mint (RIP), or EveryDollar.

Want to see how much your house would make on AirBnb? Just enter an address-BNB Calc

boerbrood

boesmanlandlangtafel.com
Your Recipes

Ingredients

Remove All · Remove Spices · Remove Staples

Export 7 ingredients for grocery delivery

Compare the highest earning crypto earning games on ForThePlayers.gg.
Made by the creator of Recipe Cart.

Instructions

Helping creators monetize
Show ad-free recipes at the top of any site

Step 1

Gooi die 1 liter gekookte water in 'n emmertjie / glasbottel met 'n inhoud van 2 liter of meer. Laat koel dit vir 20 min af.

Step 2

Gooi die sout, suiker en koeksoda by die water.

Step 3

Strooi die meel bo-op die water en maak dan 'n gaatjie in die middel van die meel.

Step 4

Maak jou emmertjie / bottel dig toe en vou hom lekker warm toe met komberse.

Step 5

Net voor jy gaan slaap die aand (ongeveer 10 uur) moet jy die mengsel omroer - die mengsel voel soos stywe pap, nie te styf, nie te slap.

Step 6

Strooi nog 'n bietjie meel bo-op.

Step 7

Maak nou als lekker warm toe met komberse, vir meer hitte kan jy dit als binne in 'n koelboks bêre. (Hier het my ma somtyds 'n warmwatersak ook bygesit)

Step 8

Gooi jou meel, sout, insuursel en lou water (Gooi die water bietjies, bietjies by soos nodig) in 'n lekker groot skottel en begin knieJou suurdeeg is reg as hy lekker borrels het regdeur. Indien dit nie borrel nie, het jy moontlik die suurdeeg verslaap. Dan gooi jy nog bietjie meel en lekker warm water by - hy sal vinnig weer aktief raak!)

Step 9

Knie totdat dit 'n lekker deeg maak (ongeveer 20 minute), verdeel die deeg tussen jou panne en laat die panne weer vol rys op 'n lekker warm plek. (Kan 1.5 tot 2 ure wees - selfs langer op 'n koel dag!)

Step 10

Druk jou brode in die oond en bak vir ongeveer 1 uur by 180°Cgrade of tot die brode mooi bruin is en hol klink as jy teen dit klop.

Step 11

Smeer lekker vet bo-op die brode die oomblik as dit uit die oond kom, dit maak die kors lekker sag en glansend.

Top Similar Recipes from Across the Web